Tel no: (016) 982 6555

Jongspan 4-6 jariges

Kom kry 'n voorsprong

Ons wil seker maak dat u kinder ‘n voorsprong het wanneer hy/sy skool toe gaan.  Om dit te verseker werk ons aan die basiese vaardighede wat die leesproses ondersteun.  Ons fokus op: ·          Klankherkenning ·          Letterherkenning ·          Klanksamevoeging ·          Visuele persepsie ·          Klein motoriese vaardighede ·          Refleks integrering ·         Getal begrip ·         Geheue-oefeninge

Wanneer

‘n Leesklas is 30 minute, twee keer per week, Maandae tot Donderdae.  ‘n Derde klas per week is op aanvraag beskikbaar.

Koste

R 530 per maand (2 x 30 minute per week)

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...