Tel no: (016) 982 6555

Graad 1's

Lees is maklik

Graad 1 is seker die belangrikste jaar vir die vorming van die leesproses.  Deur middel van intensiewe en individuele aandag fokus ons op:

·           

Klankherkenning

(Slegs vir die wat dit nog nie bemeester het nie)

·

Letterherkenning

(Slegs vir die wat dit nog nie bemeester het nie)

·

Klanksamevoeging

(Slegs vir die wat dit nog nie bemeester het nie)

·           

·

Leesterapie

Ons werk aan woordherkenning;

o 

Woordeskat;

o 

Leesspoed;

o 

Begrip; en

o 

Spelling.

o 

Visuele persepsie;

·           

·           

·           

·           

·           

Geheue-oefeninge;

Oogbewegings-oefeninge;

Omkerings;

Middellynkruising; en

Woordbou.

Wanneer

Die Graad 1’s kom vroeg in die middag, voor die groter kinders, sodat ons een-een met hulle kan werk.

Hulle het heeltyd, individuele aandag nodig.

Die normale 90 minute klas per week is ook te lank vir ‘n graad-eentjie om te konsentreer, daarom deel ons dit op in twee 45 minuut-klasse:

·        

tweemaal per week tussen 13:15-14:00

Maandae en Woensdae of Dinsdae en Donderdae.

Koste

R 540 per maand (90 minute per week)

R 360 per maand (ekstra 45 minute per week)

Graad 1 leesstandaarde

Daar word aan die einde van Graad 1 van ‘n kind verwag om teen 80 woorde per minuut (wpm) te kan lees op vlak 1.  Vergelyk jou kind met die maandelikse mylpale om seker te maak hy vorder volgens standard: April:               17 wpm Mei:                26 wpm Junie:            35 wpm Julie:               44 wpm Augustus:      53 wpm September:  62 wpm Oktober:       71 wpm November:  80 wpm

Gerda 10.05.2019 09:07

Goeie more,

Ek hoop julle sal my kan help my kind is in Graad 1 en hy skukkel met sy Afrikaans woorde, spelling en lees? Indien u kan help wat sal julle kostes

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...