Tel no: (016) 982 6555

Skoolprogram

"Reading is for the mind, what exercise is for the body", Unknown

Die doel van die klasprogram sluit die volgende in:

Ons bied ook lees- en leerterapie in groepsverband aan by skole.

Om die leesspoed te verhoog;

1.     

Om die woordeskat uit te brei;

2.     

Om begrip te verbeter;

3.     

Om spelling te verbeter;

4.     

Om verbalisering uit te skakel;

5.     

Om soeklees-tegnieke aan te leer;

6.     

Om die oogbewegings, geassosieer met lees, te verbeter:

7.     

a.    

b.    

Leesrigting

Oogspan (fiksasie);

c.    

Duur van fiksasie;

d.    

e.    

Regressie; en

Terugkeer-aksie (“return sweep”); en

Visuele persepsie

f.       

Om die geheue te verbeter dmv assosiasie tegnieke:

8.     

a.    

b.    

Ouditiewe leertegniek;

Visuele leertegniek;

c.    

Visualiseringstegniek; en

d.    

Kinestetiese tegniek.

Jacqui 10.09.2021 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inligting kry rake de die skoolprogram?

Leonie 13.09.2021 06:27

Goeiedag

Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-pos by leersentrum@gmail.com. Ons hoor graag van u.

Groete
Leonie

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...