Tel no: (016) 982 6555

Graad R/0

Lees sodra jy gereed is!


Ons wil seker maak dat u kind ‘n voorsprong het wanneer hy/sy skool toe gaan.  Om dit te verseker werk ons aan die basiese vaardighede wat skoolgereedheid en die leesproses ondersteun.  Deur middel van individuele aandag fokus ons op: ·          Klankherkenning ·          Letterherkenning ·          Klanksamevoeging ·          Logiese denke ·          Visuele persepsie ·          Klein motoriese vaardighede ·          Refleks integrering ·           Getal begrip ·         Geheue-oefeninge

Wanneer


‘n Leesklas is 60 minute per week: ·         weekliks, Maandag tot Donderdag; of ·         tweemaal per week, Maandae en Woensdae of Dinsdae en Donderdae.

Koste

R 550 per maand (60 minute per week).

Skoolgereedheids-evaluasies


Om seker te maak dat al die gapings aangespreek word, voordat u kind skool toe gaan.  Dit sluit die volgende in: ·         Skoolgereedheids-evalusie soos opgestel deur dr Susan le Roux ·         Dominansie toets ·         Refleks toets ·         Visuele persepsie toets (TVPS-3) deur Nancy A. Martin ·         Oog-skanderingstoets Koste: R510

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...