Tel no: (016) 982 6555

Graad 2 - 6

Ek geniet lees!

Ons wil elkeen help om sy laerskooljare te geniet en die meeste daaruit te put, omdat dit sulke belangrike vormingsjare in ‘n kind se lewe is.

Ons konsentreer op:

·           

·

Leesterapie

Ons werk aan woordherkenning;

o 

Woordeskat;

o 

Leesspoed;

o 

Begrip; en

o 

Spelling.

o 

Visuele persepsie;

·           

·           

·           

·           

·           

·           

Geheue-oefeninge;

Oogbewegings-oefeninge;

Omkerings;

Middellynkruising; en

Woordbou.

Afrikaanse taalkunde en spelreëls

Wanneer

Die Graad 2 – 6’e woon ‘n 90 minute klas by in die middae na skool.

Daar is klasse beskikbaar van

Maandae tot Donderdae gedurende 14h00 –17:00.

Die ander klas is in groepsverband, waar ons aan Afrikaanse- of Engelse-taalkunde werk en basiese vaardighede oefen om die leesproses te ondersteun.

Die 90 minute bestaan uit 2 klasse van 45 minute elk. Een klas is die leesterapie klas waar ons oa. ‘n rekenaar-gebaseerde program gebruik.

Koste

R 580 per maand (90 minute per week)

R 380 per maand (ekstra 45 minute per week)

Leesdoelwitte

Graad 2:

Graad 4:

Graad 5:

Graad 3:

115 wpm

148 wpm

173 wpm

138 wpm

185 wpm

(wpm= woorde per minuut)

Graad 6:

Heila Barnard 21.01.2016 08:43

More

Waar word die lees klasse aangebied

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...