Tel no: (016) 982 6555

Graad 7 - 12

Niks kan my onder kry nie!

As jy vinnig lees is al jou skoolwerk sommer 10 keer makliker.  Dit maak dat jy jou huiswerk vinniger klaarkry, vinniger leer vir toetse en toetse vinniger en beter kan voltooi.  Dus, as jou skoolwerk vinniger klaar is, is daar meer tyd vir al die lekker sport, kultuur en sosiale gebeurtenisse! ·            Leesterapie o  Ons werk aan woordherkenning; o  Woordeskat; o  Leesspoed; o  Begrip; en o  Spelling. ·          Visuele persepsie; ·            Geheue-oefeninge; ·            Oogbewegings-oefeninge; ·            Omkerings; ·            Woordbou. ·            Afrikaanse en Engelse taalkunde en spelreëls

Wanneer

Die Graad 7 – 12’s woon ‘n 90 minute klas by smiddae na skool.

Daar is klasse beskikbaar:

·        

·        

·        

·        

Maandae:

Dinsdae:

Woensdae:

Donderdae:

14:00 – 15:30

15:30 – 17:00

15:30 – 17:00

15:30 – 17:00

Die ander klas is in groepsverband, waar ons afwisselend aan Afrikaanse- en Engelse-taalkunde werk om die leesproses te ondersteun.

Die 90 minute bestaan uit 2 klasse van 45 minute elk. Een klas is die leesterapie klas waar ons oa. ‘n rekenaar-gebaseerde program gebruik.

Koste

R 580 per maand (90 minute per week)

R 380 per maand (ekstra 45 minute per week)

Leesdoelwitte

Graad 8:

Graad 7:

Graad 10:

Graad 9:

204 wpm

195 wpm

224 wpm

214 wpm

237 wpm

Graad 12:

250 wpm

(wpm= woorde per minuut)

Graad 11:

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...