Tel no: (016) 982 6555

Leer makliker

Wanneer?

Hou dié spasie dop vir die datum van die volgende kursus.

Kom woon die studiekursus by en leer eenvoudige, maklike tegnieke om beter punte te kry.

Die studiekursus is gebaseer op:

Heelbreintegnieke van Ned Hermann;

1.      

Tony Buzan se breinkaarte en geheuevaardighede; en

2.      

Dominic O’Brien se geheue-tegnieke.

3.      

Studieplan

Die ongelooflike potensiaal van die brein.

Dag 1.          

Watter gedeelte van die brein hou van watter tipe werk.

Oefeninge om die twee helftes van die brein goed te integreer.

Dag 2.           

Die Leer-proses: L-Lees, O-Opsoek, O-onderstreep, L-Lysie(opsomming), A-Assosiasie (geheue), A-Alles in konteks (toets jouself).

Die krag van visualisering.

Woord-vervangingstegnieke om moeilike woorde makliker te onthou.

:

Kinetiese tegnieke

is baie effektief vir leerders met ’n kinetiese-leerstyl, maar kan deur almal toegepas word met sukses.

Assosiasie

a.           

b.           

Gebruik handgebare en handseine om beter te onthou.

Gebruik jou gesig om beter te onthou.

c.           

Gebruik jou lyf om beter te onthou.

d.           

Gebruik beweging om beter te onthou.

Opsommingstegnieke:

Dag 3.          

Leer die verskil tussen linkerbrein-opsommings, regterbrein-opsommings en heelbrein opsommings.

a.     

Pas die leerproses, opsommingstegnieke en assosiasie tegnieke toe op skoolwerk.

Dag 4.           

Dag 5.           

Dag 6.           

Dag 7.           

Dag 8.           

:

Ouditiewe tegnieke

werk die beste vir leerders met ’n ouditiewe leerstyl, maar kan ook suksesvol deur enige ander leerder toegepas word.

Assosiasie

Gebruik ’n maklike Engelse en/of Afrikaanse rympie om beter te onthou.

a.           

:

Visuele tegnieke

werk die beste vir leerders met ’n visuele leerstyl, maar kan baie suksesvol aangeleer en toegepas word deur enige leerder.

Assosiasie

a.     

Gebruik nommervorms om beter te onthou.

:

Assosiasie

Ouditiewe tegnieke

(vervolg)

b.     

Gebruik die alfabet om beter te onthou.

Goeie eetgewoontes.

Goeie leergewoontes.

(vervolg) die volgende twee tegnieke werk uitstekend vir enige leerstyl:

Assosiasie:

a.     

b.     

Storieketting-tegniek

Skattejag-tegniek

Voor- en nadele van verskillende tegniek

Hoe berei ek voor vir eksamens.

Die goue reëls van eksamen-skryf.

Koste

 Koste: R1800

(Alle leerders moet vergesel wees van ’n ouer of die persoon wat aanspreeklik is vir die leerder, buiten Graad 11 en 12 leerders)

Lize Burger 20.05.2021 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my asb laat weet wanneer dievolgende datum is.

By voorbaat dankie

esmari 24.07.2017 08:30

More

Ek het vanoggend geskakel en met iemand gepraat oor die stukdie kurses vir graad 9 wat volgende week begin.

Vind aangeheg asb my besonderhde

Dankie

marisca viana 24.01.2012 07:36

Sal jul my asb e-pos indien julle 'n volgende studie kursus aanbied.
Dankie
marisca.viana@sasol.co,

Latest comments

13.09 | 06:27

Goeiedag Baie danike vir u navraag. Kan u ons asb kontak per e-po...

10.09 | 15:16

Wat is die kostes verbonde aan die skoolprogram. Kan ek asb meer inli...

20.05 | 08:52

More, ek stel asb belang in die kursus vir my Gr10 seun. Kan julle my as...

19.05 | 11:32

Goeiedag Ons help graag. Stuur asb u kontaknommer vir my op 0826...